DVD – Waar staan jou gees?

Home/DVD's (Afr)/DVD – Waar staan jou gees?

DVD – Waar staan jou gees?

R110.00

1. WAAR STAAN JOU GEES?
Baie Christene het vandag nog die siening dat die mens slegs uit twee dele bestaan, naamlik ‘n siel en ‘n liggaam. Die Bybel is egter baie duidelik dat die mens uit DRIE dele bestaan, naamlik ‘n GEES, ‘n siel en ‘n liggaam.

Category:

Description

1. WAAR STAAN JOU GEES?
Baie Christene het vandag nog die siening dat die mens slegs uit twee dele bestaan, naamlik ‘n siel en ‘n liggaam. Die Bybel is egter baie duidelik dat die mens uit DRIE dele bestaan, naamlik ‘n GEES, ‘n siel en ‘n liggaam. Hoekom? Want God is GEES, en ons moet Hom in GEES en in waarheid aanbid. Op hierdie DVD word hierdie aspek en die belangrikheid van die mens se gees in die mens se bestaan, vanuit die Bybel verduidelik.

2. WAT DINK GOD VAN MY?
As gevolg van die feit dat baie mense nie ‘n goeie verhouding met hulle aardse vaders het, of gehad het nie, weet hulle glad nie wat ons Hemelse Vader van ons dink nie. Hoe belangrik is ons vir Hom? Sou Hy goeie gedagtes oor ons hê, of gedagtes om ons net te straf? Die Bybel is baie duidelik dat God Self oor ons juig en jubel! Het jy dit geweet?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Waar staan jou gees?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top