Boek – Jood en Heiden aanbid tesame

//Boek – Jood en Heiden aanbid tesame

Boek – Jood en Heiden aanbid tesame

R75.00

Baie Christen gelowiges weet nie dat die Bybel geskryf is vir drie groepe, naamlik die Jode, die heidene en die gemeente (kerk) van Jesus Christus nie.

 

Category:

Description

Baie Christen gelowiges weet nie dat die Bybel geskryf is vir drie groepe, naamlik die Jode, die heidene en die gemeente (kerk) van Jesus Christus nie. As gevolg van die gevare van die sg. “vervangings-teologie”, het menige gelowiges vasgevang geraak in ‘n verskeidenheid van splinter-groepe wat elkeen dink dat net hulle oor die waarheid van God se Woord beskik.

As gevolg hiervan bevind baie mense hulleself vandag in ‘n soort “lug-leegte” omdat hulle nie seker is waar hulle behoort nie. Hulle voel nie meer gemaklik in enige spesifieke kerk-denominasie nie, maar hulle het ook nie werklik vrede oor die vraag of hulle totaal moet “terugkeer” na hulle “Hebreeuse wortels” toe nie.

In hierdie boek word hierdie baie belangrike onderwerp bespreek, en kan elke gelowige na die lees hiervan, en met bevestiging vanuit die Woord van God,  met sekerheid weet waar hy of sy behoort.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Boek – Jood en Heiden aanbid tesame”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Please fill in the missing number to submit your review *