ONLINE STREAMING DVD RENTAL SERVICE

All tiaan gildenhuys’ AFRIKAANS DVD’s will be available via online streaming for a period of 30 days after payment.

Click on the “Rent Now” button, select a DVD from the different categories under “ALMAL” and click on “Buy Now” to rent.

After payment the Video will start streaming and you will get an email with a link for later streaming.  Click on “Get digital purchases” in the email to stream the video again.  If you did not receive the email, check your SPAM folder first and if not found send us an email at tg@oicb.co.za with your name and surname.

RENT NOW

AANLYN VIDEO KYK HUUR DIENS

Al tiaan gildenhuys se AFRIKAANSE DVD’s sal vir 30 (Dertig) dae ná betaling via aanlyn kyk (“live streaming”) beskikbaar wees.

Klik op die “Huur Nou” knoppie hieronder, kies dan ‘n DVD vanuit die onderskeie kategorieë onder “ALMAL”, en klik op “Buy Now” om te huur.

Na betaling sal die video begin stroom en u sal ‘n e-pos ontvang met ‘n skakel vir latere kyk. Om later weer te kyk, klik op “Get digital purchase” in die e-pos wat u ontvang het om die video weer te kyk.  As u nie die epos ontvang het nie kyk asb eers in u SPAM folder en as u dit nie vind nie, e-pos ons by tg@oicb.co.za met u naam en van.

HUUR NOU